We love eBooks
    Kinders van die wind Diamond Edition: ‘n Kykie na die…

    This site is safe

    You are at a security, SSL-enabled, site. All our eBooks sources are constantly verified.

    Kinders van die wind Diamond Edition: ‘n Kykie na die lewe van ‘n swerfkind

    By Zuanne-Marie Joubert

    What do you think about this eBook?

    About

    'n Kolleksie van outobiografiese data, (my trommeltjie waarheid) behels 12 jaar se ervaring met sorgbehoewende kinders wat mishandel, misken en misbruik was. Kinders van die wind is gebaseer op ware verhale. Die boek het sy ontstaan uit briefies wat straatkinders vir my geskryf het toe ek vir byna ’n dekade lank swerfkinders wat in Sunnyside gewoon het by my aan huis geneem het. 'n wegloop kind bevind hom of haar in 'n ongenaakbare wêreld – waar hulle deur geweldige emosionele trauma gaan want nie net slaap hulle op sypaadjies nie, hulle raak by misdaad en prostitusie betrokke, en verslaaf aan dwelms - dit is ’n wrede wêreld wat meestal in tragedie eindig. Kinders van die Wind is aan Jeannine du Plessis, een van Dirk Prinsloo en Cézanne Visser, oftewel Advokaat Barbie, se slagoffers, opgedra; Jeannine se tragiese tiener verhaal vanaf haar twaalfde jaar waar sy uit die kinderhuis geskors word en van die kinderwet onthef word, tot waar sy verslaaf raak aan dwelms en by Nigeriers in Sunnyside gaan bly, op 15 HIV positief toets en uiteindelik om 21 selfmoord pleeg, is een van die stories in die boek.
    Hierdie is my persoonlike getuienis van ‘n God wat groot en goed is. Na ‘n periode van skaaf en skoei aan my menswees het ek emmers vol genade ontvang en ervaar ek die Here se liefde mildelik en onvoorwaardelik. God is amazing

    This book is written in 2 languages: Afrikaans & English
    Download eBook Link updated in 2017
    Maybe you will be redirected to source's website
    Thank you and welcome to our newsletter list! Ops, you're already in our list.

    Related to this eBook

    Browse collections

    Keep connected to us

    Follow us on Social Media or subscribe to our newsletter to keep updated about eBooks world.

    Explore eBooks

    Browse all eBook collections

    Collections is the easy way to explore our eBook directory.