We love eBooks
    Download Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika (Afrikaans Edition) pdf, epub, ebook
    Publisher

    This site is safe

    You are at a security, SSL-enabled, site. All our eBooks sources are constantly verified.

    Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika (Afrikaans Edition)

    By Johan Marais

    What do you think about this eBook?

    About

    Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika, nou in sy tweede uitgawe, is bygewerk, hersien en uitgebrei om minstens 11 onlangs ontdekte en 30 heringedeelde spesies en subspesies in te sluit. Nuwe inligting, gegrond op internasionale wetenskaplike navorsing, is by die besprekings van gedrag, uitkenning, voortplanting en slanggif ingesluit. Kenmerke van hierdie uitgawe is: Spesiebeskrywings word nou van volkleurfoto's vergesel; eenvoudige ikone verskaf wesenlike inligting met 'n oopopslag; 'n Afsonderlike 'Kyk uit vir' -kassie help om spesies vinnig in die veld uit te ken en hoofstukke oor klassifikasie en uitkenning, die aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyt vul die spesiebeskrywings aan. Hierdie leesbare en gebruikersvriendelike gids sal van onskatbare waarde wees vir herpetoloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers, kampeerders en huiseienaars, of enigeen wat hierdie fassinerende en misverstane reptiele kan teëkom of meer van hulle wil weet.
    Download eBook Link updated in 2017
    Maybe you will be redirected to source's website
    Thank you and welcome to our newsletter list! Ops, you're already in our list.

    Related to this eBook

    Browse collections

    Keep connected to us

    Follow us on Social Media or subscribe to our newsletter to keep updated about eBooks world.

    Explore eBooks

    Browse all eBook collections

    Collections is the easy way to explore our eBook directory.